|
Fotokompetisie
Kompetisie is nou gesluit!
Wenners sal binnekort bekend gestel word.

Klik hier om na die fotos te kyk
The chart will appear within this DIV. This text will be replaced by the chart.
Baie geluk aan Marie Janse van Rensburg wat die eerste prys gewen het en Louise Gouws wat die tweede prys geneem het.
Hou die webwerf dop vir Aprilmaand se kompetisie!
Laat die kameralense oortyd werk en stuur vir ons jou foto wat op 'n ATKV-oord geneem is. Daar is groot pryse vir twee gelukkige gesinne.
Eersteprys: 'n Gratis naweek by enige een van ons sewe spogoorde. (buite seisoen)
Tweedeprys: 'n Gratis midweek wegbreek (Maandag tot Donderdag) by enige een van ons sewe spogoorde. (buite seisoen)
|