Skip to the content

Cola Wings

Bestanddele:

  • 12 Hoender Vlerkies
  • 2 Knoffelhuisies, gekap
  • 1 teelêpel sout
  • 2 teelêpels uie vlokkies.
  • 1 liter Cola
  • 2 Eetlêpels bruin suiker
  • ½ koppie Sojasous

Metode:

  • Plaas die knoffel in ’n pan op hoë hitte en laat dit bruin word.
  • Voeg die uie vlokkies by.
  • Gooi die cola in ’n pan en voeg al die ander bestanddele by.
  • Kook vir 30 minute of totdat die mengsel dik is.
  • Verwyder van die vuur af en sit eenkant om af te koel. Die marinade sal dikker word soos dit afkoel.
  • Wanneer die marinade afgekoel het, gooi dit bo oor die hoender vlerkies.
  • Marineer vir ’n minimum van 30 minute.
  • Braai die hoeder vlerkies totdat dit gaar is.
  • Geniet!