Skip to the content

Blog

Die Oase in die Magaliesberge

Minder as ’n uur van beide Pretoria en Johannesburg, net ’n klipgooi van die wêreldbekende Sun City, lê ATKV-Buffelspoort.

LEER MEER OOR DIE SKRYF VAN ’N DRAAIBOEK TERWYL JY FONDSE INSAMEL VIR JÓÚ SKOOL!

Stefan Enslin se eksklusiewe Film-In-Een-Dag-werkswinkel onderrig en ondersteun skole terselfdertyd.

Voorkeurbesprekings vir Desember 2024/Januarie 2025

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.  

RAAK ONTSLAE VAN U SORGE – KOM SPAN UIT BY ATKV-OORDE

ATKV-oorde vergemaklik u vakansie-ervaring met familievriendelike wegbreke by enigeen van ons sewe oorde wat u, as lid, boonop die vergunning gee om vooruit te bespreek.   Lede kan vanaf 1 Augustus 2023, soos oudergewoonte, hul besprekings vir Maart/April en die Paasnaweek in 2024 maak. Om die voorkeurbesprekingsproses egter so vlot as moontlik te laat verloop, bring ons graag ...

#RekUit by ‘n atkv-oord - ATKV Oorde

#RekUit by ‘n atkv-oord

ATKV-oorde wil jou vakansie-ervaring met ons nuwe, aangepasde deposito-beleid
vergemaklik. Dié beleid is spesifiek daarop gemik om ons gaste te help om deposito`s te
beplan en betaal en sodoende druk op hul kontantvloei te verminder. 

Pakwenke vir ‘n wonderlike gesinsvakansie

Om vir 'n gesinsvakansie te pak kan uitdagend wees, veral wanneer jy saam met kinders reis. Hier is ʼn paar wenke om jou te help om doeltreffend te pak en seker te maak jy het alles vir ʼn wonderlike vakansie.

Beplanning vir 'n gesinsvakansie

Betrek die hele gesin by die beplanningsproses: Oorweeg almal se belange en voorkeure wanneer julle op ʼn bestemming besluit.

ATKV betreur afsterwe van geliefde oordbestuurder

Geloofsman, gesinsman, gemeenskapsman, kollega en vriend, Tommie du Plessis, is Saterdagaand oorlede.

Kuier saam met vandag en gister se grotes by ATKV Oorde!

Volgens gesellig.co.za is die definisie van “rus”, ‘n tyd van ontspanning of herstel wanneer mens nie baie doen nie. Die sinoniem? ATKV Oord!

Profesie gee hoop vir ons toekoms in Christus.

Penguin Random House se Christelike druknaam, LUCA, het vanjaar ’n groot Bybel projek van stapel gestuur in samewerking met die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.