Bly op die hoogte
Dubbele louere vir ATKV-Oorde by Women in MICE-toekennings
Twee werknemers van ATKV-Oorde het op 5 Augustus met groot erkenning by die Women in MICE-toekennings in Pretoria weggestap.
07 Aug. 2026
ATKV-oorde se ystervroue vir gesogte toekenning benoem
Wat maak ’n ATKV-oord só besonders? Elke besoeker se antwoord verskil, maar daar is tog ’n paar dinge waaroor almal saamstem
31 Jul. 2026
#RekUit by ‘n atkv-oord 2026
ATKV-Oorde wil jou vakansie-ervaring met ons nuwe, aangepaste depositobeleid vergemaklik.
16 Jul. 2026
GuestRevu GREAT-toekennings: Al sewe ATKV-oorde skryf in
ATKV-Oorde kondig met trots aan dat al sewe ons gesinsoorde aan die GuestRevu GREAT-toekennings deelneem.
03 Jul. 2026
Die ATKV ondersteun die volgende generasie entrepreneurs
Die top-30-deelnemers van die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie is aangekondig, en die volgende opwindende fase van die kompetisie lê nou voor.
Vakansiereise is maklik met Herts en ATKV-Oorde
ATKV-Oorde en Hertz werk saam om vakansiereise vir gesinne nóg makliker te maak.
27 Mei 2026
Maak My 'n Miljoenêr
Die top 60 van die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie is hier! ATKV-Oorde ondersteun vanjaar die Maak My ’n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar-kompetisie.
21 Apr. 2026
ATKV-Oorde belê by Noord-Suid-toernooi in jong rugbytalent
Die jaarlikse NMI Toyota Noord-Suid-rugbytoernooi het weer vanjaar bewys waarom dit as een van die hoogtepunte op die skolerugbykalender beskou word.
17 Apr. 2026
Begin jul toekoms saam in die hartjie van die Bosveld by ATKV-Klein-Kariba
Daar is min plekke so romanties en natuurskoon soos die Waterberg-bosveld, en by ATKV-Klein-Kariba is jou troudag meer as net ’n geleentheid – dit is ’n onvergeetlike ervaring.
07 Apr. 2026