Skip to the content

Blog

BosBulletin

Bos Bulletin

Waar anders in die wêreld as in Hartenbos kan jy ‘n vakansie-oord en ‘n kerk vind wat oorkant die straat van mekaar staan, en ook ‘n besonderse noue verhouding koester? 

Opwindende nuus: ATKV-Hartenbos is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV-Hartenbos is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Hartenbos sal vanaf 18 September oop wees.

Veels geluk, liewe ATKV!

2020 is ’n jaar wat ons vir altyd sal bybly. Die lewe soos ons dit geken het, het handomkeer verander. Die Covid-19-pandemie het veroorsaak dat die skerp reuk van ontsmettingsmiddels en die anonimiteit wat gesigmaskers verskaf die nuwe normaal geword het. 

ATKV-Eiland Spa spog heeljaar met warm en sonnige weer!

ATKV-Eiland Spa spog heeljaar met warm en sonnige weer!

Elke winter sak die langblyers, ook bekend as die Swaeltjies, ‘n groep pensioentrekkers van oor die land, op die ATKV- Eiland Spa toe met hul woonwaens om die warm winterweer te geniet.

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Buffelspoort is oop vanaf 18 September.

Opwindende Nuus

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Buffelspoort is oop vanaf 18 September.

Opwindende nuus: ATKV-Natalia is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV-Natalia is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Natalia is oop vir besprekings.

Opwindende nuus: ATKV-Drakensville is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV-Drakensville is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Drakensville is oop vir besprekings.

Opwindende nuus: ATKV Klein-Kariba is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV Klein-Kariba is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV Klein-Kariba is oop vir besprekings.

Opwindende nuus: ATKV-Eiland Spa is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV-Eiland Spa is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Eiland Spa is oop vir besprekings. Skakel gerus die oord by 015 386 8000 of bespreek aanlyn by...

Opwindende nuus: ATKV Goudini-Spa is oop vir besprekings

Opwindende nuus: ATKV Goudini-Spa is oop vir besprekings

Dit is met groot opwinding dat die ATKV-bestuur die volgende inligting meedeel. ATKV-Goudini Spa is oop vir besprekings. Skakel gerus die oord by 023 349 8100 of bespreek aanlyn by...